CUSTOMER FEEDBACK

 

Theuns from mossel Bay said:  27/06/11

Duwayne,
 
Ek het die pakkies vanoggend oopgemaak, en ek wil net sê, dit is die beste diens wat ek in ‘n baie lang tyd ontvang en ook die kwaliteit van die snorkel is uitstekend. Ek sal julle definitief in die toekoms weer ondersteun, ek wil juis nog ‘n tyre deflator vir my pa bestel, hy verjaar die 30ste Julie. Ek dink dis ‘n baie oulike invention.
 
Weereens dankie, julle is puik.
 
Groete,

Theuns